Jou hart, beroerte en antistol-middels

Wat is die verband tussen jou hart en beroerte, en waar pas antistolmiddels in?

En nee, ‘n disprin per dag sal nié beroerte keer nie!

Marí Hudson vertel die storie van ‘n 18 jarige seun met atriale fibrillasie, en jy kan meer uitvind oor jou risiko vir beroerte en die moets en moenies van antistolmiddels.

Luister na die gesprek met dr Razeen Gopal:


Vind uit wat is jou beroerte-risiko


Die nuutste ablasie-tegnologie om atriale fibrillasie te behandel, antistolmiddels en die ChadsVasc Score word alles ingespan om jou brein teen beroerte te beskerm.

Vind uit wat is die jongste verwikkelings, hoe werk die tegnologie en werk dan jou eie risiko-puntetelling uit.

Dr Razeen Gopal verduidelik:

Share this page

Facebook
WhatsApp
LinkedIn
Email

Keep reading

Related content

Cape Town AF Centre

The day of the procedure

The morning of your ablation a CT or MRI of your left atrium is performed so that we can import this into our EP Systems.