Wanneer is ‘n vinnige hartklop gevaarlik?

Waarom klop ’n mens se hart soms te vinnig, te stadig of onreëlmatig? Wanneer is dit gevaarlik? Kan of moet dit behandel word? Hoe word dit behandel?

Luister hier na die onderhoud wat Marí Hudson op RSG gevoer het oor hartritme-defekte wat in die pompkamers ontstaan met Dr Razeen Gopal, hartritme-spesialis van die Kaapstad Sentrum.

Vind meer uit oor hartritme-stoornisse.

Vind meer uit oor skielike dood in sportmanne.

Share this page

Facebook
WhatsApp
LinkedIn
Email

Keep reading

Related content

Cape Town AF Centre

The day of the procedure

The morning of your ablation a CT or MRI of your left atrium is performed so that we can import this into our EP Systems.