Cape Town AF Centre

Just in

Wanneer is ‘n vinnige hartklop gevaarlik?

Waarom klop ’n mens se hart soms te vinnig, te stadig of onreëlmatig? Wanneer is dit gevaarlik? Kan of moet dit behandel word? Hoe word dit behandel?

Hisbondel-pasaangeërs/Geleidingsweefsel-pasaangeërs laat selfs swak harte sterker klop

Medici ‘n manier gevind om die geleidingsweefsel van die hart regstreeks te stimuleer sodat die twee pompkamers weer presies soos ‘n normale hart saamtrek: sterk en sinchronies. Dit staan bekend as His-bondel-pasaandrywing.

Hoe ekstreme uithou-sport jou hart kan beskadig

Het jy geweet dat atlete wat hulle harte tot die uiterste beproef in strawwe uithou-sport, hulle hartstruktuur kan beskadig?