Cape Town AF Centre

News

Hisbondel-pasaangeërs/Geleidingsweefsel-pasaangeërs laat selfs swak harte sterker klop

Medici ‘n manier gevind om die geleidingsweefsel van die hart regstreeks te stimuleer sodat die twee pompkamers weer presies soos ‘n normale hart saamtrek: sterk en sinchronies. Dit staan bekend as His-bondel-pasaandrywing.